VINPRO COVID-19 NUUS: 25 MAART 2020 MAGTIGINGSBRIEF-TEMPLAAT

Terwyl ons vir amptelike terugvoer van die onderskeie regeringsdepartemente wag rondom die toegelate aktiwiteite gedurende die nasionale staat van inperking, deel ons die volgende. Laai hiermee ʼn magtigingsbrief-templaat af wat u kan voltooi (met u besigheids- of persoonlike briefhoof), druk en aan werknemers kan voorsien wat vir werksdoeleindes moet reis vanaf middernag op 26 Maart 2020 tot middernag op 16 April 2020. Agri SA Agri WK Vinpro lockdown employment letter

Read More

VINPRO COVID-19 NUUS: 24 MAART 2020 #2

Soos vroeër vandag per e-pos aan u genoem is, het die wynbedryf, saam met ons vennote in landbou, deur die loop van vandag omvattende gesprekke met die regering gehad oor die praktiese implikasies van die nasionale staat van inperking vir die wynbedryf-waardeketting. Die gesprekke het op drie aspekte gefokus, naamlik produksie, verspreiding en die verkoop van alkoholiese produkte. Ons glo dat die bedryf se stem gehoor is en het positiewe

Read More

South Africa’s Ministry of Tourism has issued a statement today following the President’s announced national lockdown and inter-ministerial briefing earlier. Highlights of the statement include: We urge all tourism stakeholders particularly accommodation owners to cooperate and make sure no one leaves unless they have a ticket booked and are catching the next flight home. We appeal to tour operators and tourist guides to act responsibly so that the country can avoid

Read More

TOURISM MINISTER PROVIDES CLARITY FOLLOWING PRESIDENT’S SPEECH

The inter-ministerial briefing on 24 March has provided some additional clarity following President Cyril Ramaphosa’s announcement last night of a national lockdown. Tourism Minister Mmamoloko Kubayi-Ngubane issued some information to assist tourism establishments in the interpretation of the President’s measures. Further advice will come through once travel regulations and the Government Gazettes are issued by tomorrow. We realise there are still many questions regarding travellers from high-risk countries currently in the country.

Read More

VINPRO COVID-19 NUUS: 23 MAART 2020

President Cyril Ramaphosa het Maandagaand, 23 Maart 2020 ʼn landswye staat van inperking aangekondig wat geld vir 21 dae van middernag op 26 Maart 2020 tot middernag op 16 April 2020. Vind hiermee die volledige toespraak deur die President, met spesifieke gedeeltes in geel wat op die landbousektor van toepassing is. Ons is deeglik bewus van spesifieke vrae rondom die oes van wyndruiwe, vervoer van werknemers, seisoenswerkers, kelderaktiwiteite, laboratorium-dienste, logistiek,

Read More

Nationwide Lockdown From 26 March 2020 – Tourism Highlights

SOUTH AFRICA ANNOUNCES NATIONWIDE LOCKDOWN  President Cyril Ramaphosa has announced a “nationwide lockdown” as of 26 March for 21 days. The President said tonight in a speech to the nation: “Our analysis of the progress of the epidemic informs us that we need to urgently and dramatically escalate our response. The next few days are crucial. Without decisive action, the number of people infected will rapidly increase from a few

Read More

VINPRO COVID-19 NUUS: 23 MAART 2020

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf is, net soos die res van Suid-Afrika en die wêreld, is besig om by die “nuwe normaal” aan te pas na die uitbraak van COVID-19, asook die verklaring deur President Ramaphosa op 15 Maart 2020 dat Suid-Afrika in ʼn ramptoestand is. Vinpro was gedurende die afgelope week deurlopend in gesprek met georganiseerde landbou (Agri Wes-Kaap, Agri-SA en AgBiz, met ook insette na Nedlac), asook die groter Suid-Afrikaanse

Read More