VINPRO NUUS: INPERKING #10 13 APRIL 2020

HUIDIGE STATUS VAN WYNBEDRYFAKTIWITEITE

Sedert ons vorige kommunikasie (Opdatering oor COVID-19 Lockdown # 9 en WoSA Q&A, 9 April 2020), is Suid-Afrika se inperkingstyd tot 30 April 2020 verleng, en ons hou u graag op hoogte hou van die jongste verwikkelinge.

In die SA wine industry update: COVID-19 lockdown #10, kan u meer lees oor:

  • Inperkingsverlenging โ€“ nuutste verwikkelinge
  • Wynuitvoer โ€“ aansoek om bottelering, verpakking en verwante noodsaaklike dienste toe te laat
  • Plaaslike mark โ€“ aansoek om onder streng voorwaardes handel te dryf
  • TPT (Transnet-poortterminale) en invoerder-SBP
  • Protokol vir wyndruifverbouing โ€“ noodsaaklike aktiwiteite
  • Ekonomiese verligting
  • Beroep op lede om die Stay at Home-veldtog te ondersteun
  • Interessante artikels om oor na te dink …

LAAI DIE PDF AF
LEES AANLYN

Ons wil elkeen graag bedank vir die positiewe manier waarop u by hierdie uitdagende omstandighede aanpas en wil weer ‘n beroep op elke persoon en besigheid in die SA wynbedryf doen om verantwoordelik te wees in hul optrede en boodskappe gedurende die inperkingsperiode en daarna. Ons sal saam deur hierdie tyd kom.

Ons sal u op hoogte hou van enige verdere verwikkelinge soos dit ontvou.

Share this Post

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*
*