VINPRO NUUS: COVID-19 INPERKING #5 6 APRIL 2020

STATUS VAN UITVOERE EN HAWENS

Met verwysing na ons vorige kommunikasie (Update on COVID-19 Lockdown #4 en WoSA Info Bulletin Nr. 443), oor die Suid-Afrikaanse wynbedryf se versoek aan die regering om wynuitvoere as noodsaaklik te klassifiseer, gee ons graag terugvoer.

Lees die SA wine industry update: COVID-19 lockdown #5 โ€“ Status of exports and ports vir โ€˜n oorsig oor aksies tot op hede, uitkomste en volgende stappe met betrekking tot die uitvoer van wyn, asook hawekapasiteit en -beperkings.

Ons onderneem om verdere verwikkelinge aan u te kommunikeer soos dit beskikbaar is.

Besoek ook die WineLand Media COVID-19 portaal by
https://www.wineland.co.za/covid-19-info/.

Share this Post

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*
*