VINPRO NUUS: COVID-19 INPERKING #4 2 APRIL 2020

UITVOERE, HAWENS, AKSYNS, ARBEIDSAKE & PERMITTE

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf is daartoe verbind om die regering se pogings om die risiko wat die COVID-19-virus vir ons samelewing, ons werknemers, hul gesinne en ons gemeenskappe inhou, te ondersteun.

Om hierdie rede wil ons ons lede op hoogte hou van die aktiwiteite en vordering tot op datum.

Die afgelope paar dae het ons alle relevante inligting rakende die wynbedryf en die groter drankbedryf versamel en ‘n aantal konstruktiewe gesprekke (Transnet en andere) gevoer. Ons het ook die onderskeie gevallestudies ingedien, tesame met ondersteunende dokumentasie, wat van die finansiële en ekonomiese impak tot die sosio-ekonomiese effek en voorspellings gebaseer op toekomstendense strek.

Lees die SA wine industry update: COVID-19 lockdown #4 vir terugvoer oor:

  • Uitvoere
  • Kapasiteit van hawens
  • Aansoek om aksynsverligting
  • Arbeid en veiligheid tydens vervoer
  • Permitte
  • DTI bizportal registrasie

Ons onderneem om u op hoogte te hou van verdere verwikkelinge soos dit ontvou.

Besoek ook die WineLand Media COVID-19 portaal by
https://www.wineland.co.za/covid-19-info/.

Vriendelike groete,

Vinpro

tel:      +27 (0)21 276 0429
e-pos:  info@vinpro.co.za
web:    www.vinpro.co.za
Vinpro, Ceciliastraat, Suider Paarl, 7646

Share this Post

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*
*