VINPRO COVID-19 NUUS: 23 MAART 2020

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf is, net soos die res van Suid-Afrika en die wêreld, is besig om by die “nuwe normaal” aan te pas na die uitbraak van COVID-19, asook die verklaring deur President Ramaphosa op 15 Maart 2020 dat Suid-Afrika in ʼn ramptoestand is. Vinpro was gedurende die afgelope week deurlopend in gesprek met georganiseerde landbou (Agri Wes-Kaap, Agri-SA en AgBiz, met ook insette na Nedlac), asook die groter Suid-Afrikaanse

Read More