Suid-Afrika verwag ‘n uitnemende 2020-oes ondanks COVID-19 inperking

NUUSVRYSTELLING: 
Suid-Afrika verwag ‘n uitnemende 2020-oes ondanks COVID-19 inperking

3 April 2020
Suid Afrika verwag voortreflike wyne van die 2020 wyndruifoes.

Die bedryf oes tans die laaste paar ton druiwe in agt van die 10 wynstreke, als te danke aan ’n toegewing deur die Suid Afrikaanse regering dat produsente en kelders die pars kan afhandel en kan voortgaan met wynmaakaktiwiteite gedurende die landwye COVID-19 inperking van 26 Maart tot 16 April 2020.

“As ʼn bedryf het ons nog altyd positief gebly en ons sal voortgaan om positief te bly ondanks ons huidige uitdagings,” lui ‘n gesamentlike verklaring deur Vinpro, WoSA en SAWIS.

Lees die nuusvrystelling.

Vriendelike groete,

Vinpro

tel:      +27 (0)21 276 0429
e-pos:  info@vinpro.co.za
web:    www.vinpro.co.za
Vinpro, Ceciliastraat, Suider Paarl, 7646

Share this Post

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*
*